Tzaneen Thomas & Swanpoel Prokureurs
Admin pos beskikbaar in die Aktes afdeling.
Vereistes:
Basiese agtergrond en kennis in Aktes sal voorkeur geniet, hoewel vorige werksondervinding in Aktes verkies word.
Rekenaar kennis is 'n vereiste: Outlook, Word, Excel en Onenote.
Goeie kommunikasie vermoëns en mense verhoudings.
Persoon MOET ten volle Afrikaans en Engels magtig wees.
Salaris sal tydens onderhoud bespreek word.
CV's met ID afskrif en verwysings van vorige werkgewers, kan gestuur word na: rentia@tslegal.co.za
0 Comments